Video

Sending MORSJORSE soek red die SEE!

Sending MORSJORSE soek red die SEE!

Oseaanbesoedeling wakker ‘n sterk bewuswording van die uiters noodsaaklikheid van oseaanbewaring aan. Toktokkie, die animasie-karaktertjie betree die geheime wêreld van die oseaan, in sy geel duikboot, met ‘n baie duidelike missie: “ Sending Morsjorse Soek!” Hy ontdek die interessantste seediere en asemrowende seetonele in die vorm van lewensgetroue beeldmateriaal en onderseese foto’s. Probleme duik egter op as Toktokkie se duikboot aan ‘n stuk plastiek vashaak! Wat nou gemaak? En ….. waarom kan Haai nie meer swem nie en die arme Pylstert kan nie meer eet nie, terwyl dit baie goed gaan met die jellievisse en hulle al hoe meer word? En toe … die skok! Wie is werklik die morsjorse en wat kan ons doen om ons oseane skoon te hou en ons seelewe te bewaar!?

error: Content is protected !!
Share This